Eksie Ou (Narch Remix)
de Jack Parow
Hello
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou hello
Voor die gym voor dit opmaak, met 'n protein shake
2Ure op die treadmill anders is ons spyt
Men's health covers, voel altyd fokken great
Want al wat regtig tel in die lewe is hoe jy lyk
In die bed teen 8uur met 'n goeie fokken boek
Groot in die bolyf, maar lig in die broek
Tel die energade op, brandy moet jy neersit
Hang nog by clubs uit al is ons amper 40
Date net dom blondes, want dis fokken maklik
Probeer heeltyd diep wees, maar bly oppervlakig
Lifestyle centres en clinique for men
Lifestyle blogs, lyk soos barbie se ken
Pims en fokken lemonade, kauai en buzz
Nul personality, life enhancing drugs
So klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns
En kom soek parow by die bar as jy lus is vir 'n man
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou hello
Sit heel voor in die kerk, ons lewe bo ons ryk
Ons bid alweer werk, die bediende moet mos stryk
Kaarte by woolworths en edgars accounts
Country road vat my huis toe, die last boy scout
Nog 'n huisie in 'n kompleks, twee karre innie garage
Mugg en bean breakfasts, eet net ceaser salaads
Bybel in die handsak, maar as dit moeilik gaan dan skei ons
Cafe op die straat hoek, maar as ons iets soek dan ry ons
Mannies en peddies, botox en lifts
Tuinboys en nannies, mouldy en miff
Ons huis lyk soos 'n ad vir mr.price home
Ons almal fokken lyk soos moerse nice clones
Getroud met mr.min, gemis deur min
Bloed rooi fokken lipstick en hare mooi geperm
Familie vakansies op knysna of plett
Asb kan iemand ons net fokken red
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou
Eksie eksie ou
E-e-e-e-eksie ou hello
Ons dra brille sonder lense, bly in open plan flats
Vol bal en klou tafels en opgerolde yoga mats
Side path hairstyles en sailor tattoos
Ons facebook vol gepak van fotos van on shoes
Rook net tabak deur ou oom pype
Dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie greater
Nog 'n kak fotograaf, nog 'n ice fokken model
Nog 'n graphic designer, nog 'n valpre bottle
Vintage fokken klere, ryk soos homeless shelters
Probeer almal different wees, maar lyk die fokken selfde
Praat met n aksent maar kom van die kaap af
Jy kan ons drop in 'n music video straight vanie straat af
Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie
Ons is almal self-conscious omdat niemand ons onthou nie
Nog 'n band uit die paarl, nog 'n waste of space
Nog 'n and union bier, nog fokol om te wys
Sandwich by superette, wyn by power and the glory
Meestal by die bar want ons lewens is te boring
Nog 'n klein bietjie makeup, lyk soos 'n post mortom
Nog 'n pose, nog 'n smile, nog 'n album op we are awesome
Más canciones de Jack Parow
-
Tema Van Jou Lied (feat. Valiant Swart)
Nag Van Die Lang Pette (Double Album)
-
Tema Van Jou Lied (feat. Valiant Swart)
Dis Hoe Ons Rol
-
Dis Hoe Ons Rol
Dis Hoe Ons Rol
-
Cooler as Ekke
Dis Hoe Ons Rol
-
Dans Dans Dans (feat. Francois Van Coke)
Dis Hoe Ons Rol
-
I Miss
Dis Hoe Ons Rol
-
Byellville
Dis Hoe Ons Rol
-
Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
Dis Hoe Ons Rol
-
Eksie Ou
Dis Hoe Ons Rol
-
Hosh Tokolosh (feat. Gazelle)
Dis Hoe Ons Rol
-
Biscuits & Biltong (feat. David Kramer)
Dis Hoe Ons Rol
-
P.a.R.T.Y
Dis Hoe Ons Rol
-
Ode to You (feat. Nonku)
Dis Hoe Ons Rol
-
Dans Met My (feat. Klipwerf Orkes)
Dis Hoe Ons Rol
-
Veilig (feat. Janie Bay)
Dis Hoe Ons Rol
-
Never Gonna Grow up (feat. Riky Rick)
Dis Hoe Ons Rol
-
Buckle up (Spoken Word) [feat. Radio Raps]
Nag Van Die Lang Pette (Double Album)
-
Bloubek
Nag Van Die Lang Pette (Double Album)
-
Trouble in Paradys
Nag Van Die Lang Pette (Double Album)
-
Ode to You (feat. Nonku)
Nag Van Die Lang Pette (Double Album)