Speel Daai Ou Kak
de Fokofpolisiekar
Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit rêrig kan opstaan
En nie in my bed mis nie
Gee my alkohol
Gee my 'n lewe
Gee vir my raad
Gee my 'n rede
Sodat ek kan opstaan
Verlore gebore
En elke keer as ek gaan lag
Raak ek net swaarder
Kan ek ophou lewe ná vandag
En als is weg
Draai jou ander skouer
Dan's als reg
Hoekom raak ek só kwaad
Ek vind ek raak só kwaad
En ek skree (God)
Maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag
Más canciones de Fokofpolisiekar
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
Swanesang
-
Hemel Op Die Platteland
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
-
Hemel op die Platteland - Akoestiese Weergawe
Brand Suid-Afrika
-
Ek Wens Ek Was Meer
Droom Hoog
-
Komma
Selfmedikasie
-
B2CY
Selfmedikasie
-
Droom Hoog
Droom Hoog
-
Wees Lekker '84
Droom Hoog
-
Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie)
Droom Hoog
-
Morning Star, Durbanville
Swanesang
-
Heiden Heiland
Swanesang
-
Swanesang
Swanesang
-
Bel Vir Middelvinger
Swanesang
-
Prioritiseer
Swanesang
-
Vir Altyd 07 November
Swanesang
-
Ek Skyn (Heilig)
Swanesang
-
Brand Suid-Afrika
Swanesang
-
Backstage (As Daar Een Is)
Swanesang
-
Déjá Vu
Swanesang
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
Swanesang