Klipgooi Glashuis
de Fokofpolisiekar
Moenie bang wees nie
gee jouself weg
vir absoluut niks nie
word deel van die battery
waarna niemand sal luister nie
ons is in elk geval dieselfde
koolstof kopiee
met slange vir vriende
dwelms is skelm
en het al my woorde gesteel
ons soek n podium
iets van betekenis
nou dat ons ouer is
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou
jy's nie generies nie
ek's net pateties
dis redelik frusterend maar
ek wil net iets warm vashou
die emosionele hel
waarin ek myself bevind
nou dat ons kouer is
word die rook al hoe dikker in
ons atmosfeer in gebliksem
'n weermag hyskrane op die horison
beskerm jou deur om jouself toe te bou
vasgepleister in woonkamers
in voorstede
soek ons grasie van ons doemprofete
ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
verplig en beskuldig
inspirasie vasgeverf in wit
noudat ons, ons ouers is
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou
Más canciones de Fokofpolisiekar
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
Swanesang
-
Hemel Op Die Platteland
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
-
Hemel op die Platteland - Akoestiese Weergawe
Brand Suid-Afrika
-
Ek Wens Ek Was Meer
Droom Hoog
-
Komma
Selfmedikasie
-
B2CY
Selfmedikasie
-
Droom Hoog
Droom Hoog
-
Wees Lekker '84
Droom Hoog
-
Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie)
Droom Hoog
-
Speel Daai Ou Kak
Droom Hoog
-
Morning Star, Durbanville
Swanesang
-
Heiden Heiland
Swanesang
-
Swanesang
Swanesang
-
Bel Vir Middelvinger
Swanesang
-
Prioritiseer
Swanesang
-
Vir Altyd 07 November
Swanesang
-
Ek Skyn (Heilig)
Swanesang
-
Brand Suid-Afrika
Swanesang
-
Backstage (As Daar Een Is)
Swanesang
-
Déjá Vu
Swanesang