Kakvo e vremeto vutre v men
de Fokofpolisiekar
die ster wat ek volg volg tot sonopkoms
ek verstaan beter as wat jy dink soort soek soort net die braafste dwase spring oorboord tyd leen sy wysheid aan wie geduldig wag die nag wys sy geheime vir die wie se oe aan kan pas
die ster wat ek volg volg tot sonopkoms
soepel en sag aan die buitekant maar daar's 'n diamant waar jou hart moet wees my skat
hierdie stad het jou by my gesteel ek hoop die waarheid kom by jou uit om as orgaan te funksioneer is gewoonlik onmoontlik vir 'n edelsteen
die ster wat ek volg volg tot sonopkoms
die N1 se stippellyn die half geboude brue vlieg by my kop verby dis vanaand vir nou iemand sal begrafnis hou
hierdie stad het jou by my gesteel
skemers op strande vakansiegangers die krag kan maar afgaan jy skyn tog helder jou rykdom begrawe tussen longe en are
foute maak al maak dit seer sweer dat ek sal aandag gee
Más canciones de Fokofpolisiekar
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
Swanesang
-
Hemel Op Die Platteland
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
-
Hemel op die Platteland - Akoestiese Weergawe
Brand Suid-Afrika
-
Ek Wens Ek Was Meer
Droom Hoog
-
Komma
Selfmedikasie
-
B2CY
Selfmedikasie
-
Droom Hoog
Droom Hoog
-
Wees Lekker '84
Droom Hoog
-
Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie)
Droom Hoog
-
Speel Daai Ou Kak
Droom Hoog
-
Morning Star, Durbanville
Swanesang
-
Heiden Heiland
Swanesang
-
Swanesang
Swanesang
-
Bel Vir Middelvinger
Swanesang
-
Prioritiseer
Swanesang
-
Vir Altyd 07 November
Swanesang
-
Ek Skyn (Heilig)
Swanesang
-
Brand Suid-Afrika
Swanesang
-
Backstage (As Daar Een Is)
Swanesang
-
Déjá Vu
Swanesang