Bel Vir Middelvinger
de Fokofpolisiekar
ons kan halfies gaan langs Tafelberg af ry terwyl die son sak doen dit nou en ons kan kyk wat gebeur sal in elk geval die geld wat ek het spandeer
'n doodloop aand van 'n doodloop maand van 'n baie onbesonderse jaar my duiwels sal selfsugtig by my waak 'n vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal
los dit vir later 'n plan B jy weet hoe dit werk enige oomblik kan een van ons vrek wat jy begin het moet klaar iemand word altyd in die steek gelaat
dit raak erger voor dit gesond kan raak dis jy jy het hulle hier ingelaat my duiwels sal nou snoesig by my slaap ek le oop oe doodstil en wag vir 'n kans om te ontsnap om werklik gered te word moet jy eers op die rand staan
ek is nie 'n welsyn saak nie dit mag dalk so lyk hoe konstruktief is negatiwiteit wat het ek bereik? my toekoms ruineer om my hedendaag te preserveer
Más canciones de Fokofpolisiekar
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
Swanesang
-
Hemel Op Die Platteland
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
-
Hemel op die Platteland - Akoestiese Weergawe
Brand Suid-Afrika
-
Ek Wens Ek Was Meer
Droom Hoog
-
Komma
Selfmedikasie
-
B2CY
Selfmedikasie
-
Droom Hoog
Droom Hoog
-
Wees Lekker '84
Droom Hoog
-
Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie)
Droom Hoog
-
Speel Daai Ou Kak
Droom Hoog
-
Morning Star, Durbanville
Swanesang
-
Heiden Heiland
Swanesang
-
Swanesang
Swanesang
-
Prioritiseer
Swanesang
-
Vir Altyd 07 November
Swanesang
-
Ek Skyn (Heilig)
Swanesang
-
Brand Suid-Afrika
Swanesang
-
Backstage (As Daar Een Is)
Swanesang
-
Déjá Vu
Swanesang
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
Swanesang