Backstage (As Daar Een Is)
de Fokofpolisiekar
Na 2 uur
kan niks goeds gebeur nie
mens kan altyd 'n verskoning kry
jouself uitstal in die dieretuin
dis net nog 'n manier om jonk te bly
'n onbekende steek sy oop hand uit
om my stelselmatig
die verderf in te lei
kom saam met my
my wenkbrou buig skepties
kom saam met my
neem deel aan my dekonstruksie
aanvanklik
onafhanklik
mens kan altyd 'n gewoonte kry
jouself besig hou intussen tyd
'n geween en 'n gekners
'n konstante gekerm
ek ken die plek
die baas is 'n vriend van my
hy steek sy oop hand uit
my alledaagse nie-fiksie
Más canciones de Fokofpolisiekar
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
Swanesang
-
Hemel Op Die Platteland
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
-
Hemel op die Platteland - Akoestiese Weergawe
Brand Suid-Afrika
-
Ek Wens Ek Was Meer
Droom Hoog
-
Komma
Selfmedikasie
-
B2CY
Selfmedikasie
-
Droom Hoog
Droom Hoog
-
Wees Lekker '84
Droom Hoog
-
Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie)
Droom Hoog
-
Speel Daai Ou Kak
Droom Hoog
-
Morning Star, Durbanville
Swanesang
-
Heiden Heiland
Swanesang
-
Swanesang
Swanesang
-
Bel Vir Middelvinger
Swanesang
-
Prioritiseer
Swanesang
-
Vir Altyd 07 November
Swanesang
-
Ek Skyn (Heilig)
Swanesang
-
Brand Suid-Afrika
Swanesang
-
Déjá Vu
Swanesang
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
Swanesang