B2CY
de Fokofpolisiekar
Hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal
En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
My brose verstand
Wat wit, warm
Soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
Ons pad
Ons pad uiteindelik
Uiteindelik hier uit te vind
Jou haat sal jou verteer
In ons verbrokkelende fondasie
Is daar nou lewe in krake
Waar daar eers niks was nie
En ons sal bly en veg
En sodoende ons menswees verloor
Maar wat bly dan oor?
My haat sal my verteer
Más canciones de Fokofpolisiekar
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
Swanesang
-
Hemel Op Die Platteland
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
-
Hemel op die Platteland - Akoestiese Weergawe
Brand Suid-Afrika
-
Ek Wens Ek Was Meer
Droom Hoog
-
Komma
Selfmedikasie
-
Droom Hoog
Droom Hoog
-
Wees Lekker '84
Droom Hoog
-
Maria (Jy Hoef Nie Na My Te Luister Nie)
Droom Hoog
-
Speel Daai Ou Kak
Droom Hoog
-
Morning Star, Durbanville
Swanesang
-
Heiden Heiland
Swanesang
-
Swanesang
Swanesang
-
Bel Vir Middelvinger
Swanesang
-
Prioritiseer
Swanesang
-
Vir Altyd 07 November
Swanesang
-
Ek Skyn (Heilig)
Swanesang
-
Brand Suid-Afrika
Swanesang
-
Backstage (As Daar Een Is)
Swanesang
-
Déjá Vu
Swanesang
-
Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
Swanesang