Play That Beat Mr. D.J. - 7" Mix
de Brendan Shine
Jou vat, jou lyf
Jou fynbesnaarde bene
Loop verby soos koringare
En die manne val soos vlieë
As jy 'n kyk of twee weggee
Ek soek jou aandag al hoe meer
Die woorde raak verdwaal hier in my mond
Ek is gekwes ek weet ek is gewond
En skielik weet ek dat jy
Die eksie in perfeksie sit
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
Met die hart van my
Kan ek 'seblief net my asem weer terug kry?
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
Ek wil alles gee
My hart my liefde en soveel meer
Jy laat dit maklik lyk
Jy lyk vir my soos Selena Gomez
En jy skuif die oë perfeksie wat jy is
Jou woorde melodie
Ek kan nie dink of antwoorde nie
Jou lippe vang my
Dit raak stil
Die woorde raak verdwaal hier in my mond
Ek is gekwes ek weet ek is gewond
En skielik weet ek dat jy
Die eksie in perfeksie sit
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
Met die hart van my
Kan ek seblief net my asem weer terug kry?
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
Ek wil alles gee
My hart my liefde en soveel meer
Jy laat dit maklik lyk
Is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam?
Maak toe my oë ek wil net die oomblik raam
Net hier en nou
Hier saam met jou

Más canciones de Brendan Shine
-
Rose Of Castlerea
50 Years Celebration
-
Jazzy Sensation (Manhattan Version) - Remix
50 Years Celebration
-
Planet Rock - Vocal & Bonus Beats 1
50 Years Celebration
-
Play at Your Own Risk - 12" Mix
50 Years Celebration
-
Pack Jam (Look Out For The OVC) - 12" Mix
50 Years Celebration
-
Looking for the Perfect Beat - Vocal
50 Years Celebration
-
Rock The House (You'll Never Be) - 7" Mix
50 Years Celebration
-
Itchin' For A Scratch
50 Years Celebration
-
This Beat is From the Bronx - Edit
50 Years Celebration
-
Facts of Life
50 Years Celebration
-
Believe in Yourself
50 Years Celebration
-
Non-Stop - 12" Mix
50 Years Celebration
-
Celebrate! (Everybody)
50 Years Celebration
-
Force M.D.'s Meet the Fat Boys
50 Years Celebration
-
Just Say Stet
50 Years Celebration
-
Go Stetsa I
50 Years Celebration
-
Chilly Reds
50 Years Celebration
-
It's Time - Edit
50 Years Celebration
-
Get Ridiculous - Edit
50 Years Celebration
-
Talkin' All That Jazz - Radio Version
50 Years Celebration